Goeie sonbril bied ekstra beskerming vir jou oë
Denique Smith Met die somer om die draai en blootstelling aan sonlig wat toeneem, is die keuse van ‘n sonbril nie net ‘n modekwessie nie, maar ook ‘n belangrike stap om jou oe teen skadelike UVstrale te beskerm. Adele Camarena, oogkundige en eienaar van Spectacle World, beklemtoon die noodsaaklikheid van ‘n sonbril wat UVA en…