Similar Posts
Kies jou brilraam uit die nuwe palet vir die herfs en winter
ByadminVan rooi, geel en grys tot perske is van die kleure wat deel is van Pantone se herfsenwinterkleurpalet waaruit jy jou brilraam kan kies. Die kleurpalet is ‘n versameling onkonvensionele kleurkombinasies waardeur die brildraer uiting aan sy of haar persoonlikheld kan gee, se Adele Camarena, oogkundige en eienaar van Spectacle World. “Die grootste neigings sluit…
Maak JOU BRIL ‘n bate
ByadminJou bril is jou belangrikste modebykomstigheid. Dis die eerste ding wat mense raaksien en maak ‘n stelling oor wie jy is. Die nuutste brilmodes is interessant, kleurryk en bale opwindend. Adele Camarena, oogkundige en oogmodekenner van Kaapstad, gee raad oor hoe om die perfekte bril te kies. DEUR KARIN DE BEER Die mensdom is nou…
Goeie sonbril bied ekstra beskerming vir jou oë
ByadminDenique Smith Met die somer om die draai en blootstelling aan sonlig wat toeneem, is die keuse van ‘n sonbril nie net ‘n modekwessie nie, maar ook ‘n belangrike stap om jou oe teen skadelike UVstrale te beskerm. Adele Camarena, oogkundige en eienaar van Spectacle World, beklemtoon die noodsaaklikheid van ‘n sonbril wat UVA en…
Spectacle World mentioned in Die Burger Sep 2023. Dry eye symptoms.
ByRynoDie BurgerDie Burger (Kaap), Gesond! – 22 Sep 2023 Read More
Sukkel jy met droë oë?
ByadminDroë oë wat branderig en jeukerig voel, is deesdae baie algemeen. Skermtyd (van fone tot rekenaars) en selfs menopouse is van die sondebokke wat jou oë kan laat droog voel. Saamgestel deur Suzanne Kotzé 05/04/2024 Tydens ’n onlangse oogtoets by Spectacle World in Kaapstad, vra Adele Camarena (eienaar en direkteur van Spectacle Word) of ons oë nie…